Gaan na inhoud

substantiveer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  substantiveer 
Verlede Tyd  ek   het gesubstantiveer        
Verdere vervoegings: substantiveer (vervoeging)
IPA: teenwoordige tyd: [sœpstɑntiˈfiə̯r]; verlede tyd: [χəsœpstɑntiˈfiə̯r]
teenwoordige tyd: سِوبْسْتَنْتِیفَِیرْ ; verlede tyd: خِسِوبْسْتَنْتِیفَِیرْ
Tot 'n substantief maak, as 'n selfstandige naamwoord gebruik.

    Eienskappe

Oorganklik.

    Vertalings

  Vertalings:    substantiveer
Duits: substantivieren(de)
Engels: nominalise(en), substantivise(en); (Amerikaans:) nominalize(en), substantivize(en)
Frans: substantiver(fr)
Italiaans: sostantivare(it)