reis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reis | reise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| reisie | reisies |
- reis
- 'n Tog na 'n afgeleë plek; langdurig van die huis af weggaan.
- Die reis tussen Pretoria en Johannesburg het destyds ongeveer vyf uur geduur – mits die koets nie in die Sesmylspruit of die Jukskeirivier vasgeval het nie.
- Hy is gestewel en gespoor vir die reis (ten volle toegerus).
| Vertalings: reis | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | reis |
| Verlede Tyd | ek | het gereis |
| Teenwoordige deelwoord | reisend | |
- Onderweg wees; die handeling om van die huis na 'n afgeleë plek te gaan.
- Handelaars reis van plek tot plek om goedere te ruil terwyl vakmanne (soos skaapskeerders) reis na waar daar ook al vir hulle werk is.
| Vertalings: reis | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor reis.