reun
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| reun | reuns, reune |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| reuntjie | reuntjies |
- reun
- Manlike hond.
- (perdry) 'n Gekastreerde manlike perd.
- By hondagtiges sorg beide ouers, die reun en teef, vir die welpies.
- 'n Gekastreerde hings word 'n reun genoem.
| Vertalings: 1. Manlike hond | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Perd | |||
|---|---|---|---|