rib
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rib | ribbe, ribbes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ribbetjie | ribbetjies |
- rib
- Sy rib was gebreek en hy het in lewensgevaar verkeer. 'n Mens het 12 ribbes.
- Ribbetjies kan op verskillende maniere gaargemaak word, bv. gerooster of pangebraai, gesoteer, gesmoor, gebak of oor kole gebraai.
| Vertalings: rib | |||
|---|---|---|---|