rif
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rif | riwwe |
- rif
- (geologie) Rots- of sandbank in die vlak see.
- Ertsaar; rotsbank met erts; uitgestrekte soom wat delfstowwe bevat.
- Die Aliwal-bank is 'n rotsagtige rif in die Indiese Oseaan sowat 4 km vanaf Umkomaas langs die KwaZulu-Natalse kus.
- Witwatersrand is die naam van die Groter Johannesburg area en die goud-draende rif waar goud in 1886 ontdek is.
| Vertalings: rif | |||
|---|---|---|---|