rond
Voorkoms

| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | rond | ronde | ronds | |
| Vergrotend | ronder | ronders | ||
| Oortreffend | rondste | |||
- rond
- Sirkelvormig; voorwerp sonder begin- of eindpunt.
- Soepel, sag, nie skerp, half strak.
- Bedrae met een of meer nulle aan die einde.
- Vol; vetterig; 'n geronde vorm.
- Koning Arthur sit aan 'n ronde tafel met sy ridders.
- Die wyn het 'n ronde smaak.
- Noem nou 'n ronde bedrag.
- Die kind het ronde wangetjies.
| Vertalings: rond | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| rond |
- In die omgewing.
- Sy draai van duiseligheid rond.
| Vertalings: rond | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | rond |
| Verlede Tyd | ek | het gerond |
- Rond maak.
- Jou skrif is onleesbaar, rond jou letters so 'n bietjie meer. Rond jou lippe as jy die u-klank uitspreek.
| Vertalings: rond | |||
|---|---|---|---|