rondawel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rondawel | rondawels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rondaweltjie | rondaweltjies |
- ron•da•wel
- (boukunde) 'n Ronde hut; gebou met een vertrek en 'n keëlvormige dak.
- Vanweë die lae boukoste, koelheid en algemene geskiktheid in die klimaat, het die rondawel 'n gewilde vorm van argitektuur geword en word dit steeds algemeen gebou.
| Vertalings: rondawel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rondawel.