rondewurm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Pristionchus pacificus, 'n rondewurm.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rondewurm     rondewurms  

Woordafbreking

ron•de•wurm

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(biologie) 'n Dier wat tot die filum op Wikispecies Nematoda behoort.

    Hiponieme

haarwurm, haakwurm

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: rondworm(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rondewurm.