roof
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
roof | rowe |
Betekenisse
- Beskermende kors wat tydelik oor 'n wond vorm.
- Die misdaad om eiendom gewelddadig af te neem, of te plunder.
Vertalings
Vertalings: roof | |||
---|---|---|---|
Werkwoord
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | roof |
Verlede Tyd | ek | het geroof |
Betekenisse
Vertalings
Vertalings: roof | |||
---|---|---|---|
Engels (en)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | roof | roofs |
Betekenisse
- Dak.
Werkwoord
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | roof |
he, she, it | roofs | |
Verlede Tyd | roofed | |
Verlede Deelwoord | roofed | |
Teenwoordige Deelwoord | roofing | |
Verdere vervoegings: roof (vervoeging) |
Betekenisse
- Dak oprig; bedek.