dak
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dak | dakke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dakkie | dakkies |
-
(lêer)
| Beeldboek | |
|---|---|
|
- dak
- (boukunde) Deel van 'n gebou wat die bokant bedek en beskerming teen die weer bied.
- Die wind het die huis se dak afgewaai.
- «Hulle sit onder een dak.»
- Hulle het dieselfde belange.
- «Hy het die lepel in die dak gesteek.»
- Doodgaan.
- «Hy maak dak nat.»
- 'n Nuwe huis inwy. Die werksmense trakteer sodra die eerste kap opgestel is.
- «Iemand onder dak bring.»
- Iemand van huisvesting voorsien.
| Vertalings: dak | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | dak o | daken |
| Verkleinwoord | dakje | dakjes, daakjes |
| Beeldboek | |
|---|---|
|
- Hulp:IPA: [dɑk]
-
(lêer)
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Boukunde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Boukunde in Nederlands
