rugby
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rugby | — |
- rug•by
- (sport) Sport tussen twee spanne van 15 spelers elk wat met 'n ovaalvormige bal gespeel word.
- Rugby het volgens oorlewering ontwikkel uit die reëls wat gebruik is om sokker op die dorp Rugby in Engeland te speel.
| Vertalings: rugby | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rugby.