ruiter
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ruiter | ruiters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ruitertjie | ruitertjies |
- rui•ter
- Mikro is veral bekend vir sy boeke " Ruiter in die nag" en "Die jongste ruiter ".
- Die ruiter (♘ ♞) is 'n stuk in die bordspel skaak wat 'n ridder voorstel.
| Vertalings: ruiter | |||
|---|---|---|---|