Gaan na inhoud

sebra

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Sebra.
Enkelvoud Meervoud
  sebra    sebras    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sebratjie     sebratjies  
   
(lêer)
se•bra
(soogdiere) op Wikispecies Equus Een van drie spesies perdagtiges uit Afrika wat kenmerkende swart en wit strepe het.

    Hiponieme

bergsebra, bontsebra, Grevy se sebra

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: zebra(en)
Frans: zèbre(fr) m
Nederlands: zebra(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sebra.