Gaan na inhoud

seeleeu

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Seeleeus (Otaria flavescens).
Enkelvoud Meervoud
  seeleeu     seeleeus    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  seeleeutjie     seeleeutjies  
   
(lêer)
see•leeu
(soogdiere) Seeroofdiere uit die familie van oorrobbe (op Wikispecies Otariidae).
Carnac-eiland is die tuiste van die Australiese seeleeu.

    Vertalings

  Vertalings:    seeleeu
Engels: sea lion(en)
Nederlands: zeeleeuw(nl)