sentour
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sentour | sentoure |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sentourtjie | sentourtjies |
- sen•tour
- 'n Mitologies hibriede wese met die onderlyf van 'n perd en die bolyf van 'n man.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sentour.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|