sikade

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Volwasse sikade.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sikade     sikades  

Woordafbreking

si•ka•de

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(insekte) Een van verskeie insekte wat aan die superfamilie op Wikispecies Cicadoidea behoort, met deursigtige, sterk beaarde vlerke en klein oë wat wyd uitmekaar op die kop sit.

    Voorbeeldsinne

Insekte kan meteens in reuse hoeveelhede voorkom, soos treksprinkane en periodieke sikades.

    Hiperonieme

insek

    Vertalings

  Vertalings:    sikade
Engels: cicada(en)
Nederlands: cicade(nl)