simfonie-orkes
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| simfonie-orkes | simfonie-orkeste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| simfonie-orkessie | simfonie-orkessies |
- Van Grieks, ὀορχήστρα (orkes), die naam vir die area voor die verhoog in antieke Griekse teater.
- sim•fo•nie-or•kes
- Die moderne simfonie-orkes kan uit honderd of selfs meer spelers bestaan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor simfonie-orkes.