skiereiland
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skiereiland | skiereilande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skiereilandjie | skiereilandjies |
- skier•ei•land
- (aardrykskunde) Landmassa wat vir die grootste deel deur water omgewe word, en slegs 'n (relatief) smal verbinding met die vasteland het.
- Die klimaat van die Cape York-skiereiland is tropies met monsoonreëns.
- Bekende skiereilande is die Kaapse Skiereiland, die Iberiese Skiereiland.
| Vertalings: skiereiland | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skiereiland.