aardrykskunde
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aardrykskunde | — |
Uitspraak
-
*(lêer)
Woordafbreking
- aar•dryk•skun•de
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (wetenskap) Studie van die fisiese en menslike verskynsels op Aarde, insluitende berge, oseane, vulkane, lande en mense.
Voorbeeldsinne
- Kartografie is een van die onderdele van aardrykskunde.
Sinonieme
Afkorting
Vertalings
Vertalings: aardrykskunde | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aardrykskunde.