Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Plat geslaan.
- 'n Voorwerp, dikwels die vuis of plat hand, vinnig en hard teen iets of iemand laat bots, gewoonlik deur dit met die arm te swaai.
- Munte vervaardig deur 'n metaalplaat hard met 'n spesiale stempel te slaan, sodat stukke metaal in die verlangde vorm daaruit verwyder word.
- Die krieketspeler het die bal met sy kolf oor die grens geslaan.
- Die Suid-Afrikaanse Reserwebank is die enigste instansie in Suid-Afrika wat note mag laat druk en munte slaan.