Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- slag
- Geveg tussen soldate tydens 'n oorlog; militêr tref.
- 'n Hou wat toegedien word; iemand opsetlike met die hand of 'n voorwerp slaan.
- 'n Pynlike of nadelige gebeurtenis; iets sleg wat gebeur het.
- 'n Skielike harde geluid; klank van 'n klap of ontploffing; knal.
- Iets waarmee mens goed is.
- 'n Keer; herhaling (soos 'n hartslag, polsslag, swemslag, klokslag, ens).
- Die Slag van Elandslaagte het op 21 Oktober 1899 by Elandslaagte in KwaZulu-Natal tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind.
- Die slae reën op sy gesig neer.
- Die werknemer se dood was 'n slag vir die maatskappy.
- Die deur klap met 'n harde slag toe.
- Sy het 'n slag met kinders, en weet hoe om hulle te hanteer.
- Wat het aan kou geword, jy moet weer 'n slag kom kuier.
- 'n Dier vir sy vleis of as 'n offerande doodmaak.
- Keelaf sny.
- Sy slag 'n lam vir die feesmaal.
- «Die gemeste kalf slag.»
- 'n Gebeurtenis luisterryk vier.
- «Sonder slag of stoot.»
- Sonder enige teenstand.
- Slaghuis
- Slagpale
- Slagter