Gaan na inhoud

slib

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  slib     —  
slib
Nat aangespoelde grond; fyn modder neerslag; spoelstof.
Tydens die drie vroeëre tydperke is potte in hulle natuurlike ligte kleur gelaat en is dit met slib versier wat in die oond swart geword het.

    Sinonieme

slik

    Vertalings

  Vertalings:    slib
Engels: silt(en)
Nederlands: slib(nl)