slik
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slik | — |
- slik
- Nat aangespoelde grond; fyn modder neerslag; spoelstof.
- Die Vaalrivier kry sy naam van die grys kleur van sy water, veral in die vloedseisoen wanneer baie slik en sediment afgevoer word.
| Vertalings: slik | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | slik o |
- Hulp:IPA: [slɪk]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | slik o | slikken |
| Verkleinwoord | slikje | slikjes |
- By laagwater droogvallende moddervlakte
- «Er liepen veel steltlopers op de slikken.»
- Daar was baie steltlopers op die moddervlakte.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | slik m | — |
| Verkleinwoord | slikje | slikjes |
- Aksie van slikken
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van slikken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van slikken
- gebiedende wys van slikken
- 1.: Ik slik.
- 2.: Slik je?
- 3.: Slik!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands