sluk
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sluk |
Verlede Tyd | ek | het gesluk |
- Die handeling van slik; kos of vloeistof van die mond deur die keel na die maag laat gaan.
- Iets moeilik aanvaar; nie op 'n belediging reageer nie; verdra.
- Hy sluk te veel vitamientablette.
- Sy moes maar die vernedering sluk.
- ’n Bitter pil om te sluk (moeilik om te verwerk).
Vertalings: sluk | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sluk | slukke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
slukkie | slukkies |
- Hoeveel mens met en sluk wegsluk; 'n teug.
- Die hond gee net een sluk en sy kos is op. Hy neem toe 'n slukkie wyn.
- Dis al 'n hele sluk op die bottel (dit help baie).
Vertalings: sluk | |||
---|---|---|---|