slok

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord slok m slokken 
Verkleinwoord slokje slokjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [slɔk]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Sluk; hoeveelheid vloeistof wat gesluk word.

    Voorbeeldsinne

«Hij nam een slokje wijn.»
Hy neem toe 'n slukkie wyn.

    Spreekwoorde

«Dat scheelt een slok op een borrel.»
Dit maak groot verskil.

Werkwoord

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van slokken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van slokken
  3. gebiedende wys van slokken

    Voorbeeldsinne

1.: Ik slok.
2.: Slok je?
3.: Slok!