sneeu
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sneeu |
- Hulp:IPA: [sniu]
- Aangesien sneeu uit klein ysdeeltjies saamgestel is, is dit 'n korrelagtige materiaal.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | sneeu |
| Verlede Tyd | dit | het gesneeu |
- Sneeu wat val.
- Die geruis op 'n televisie wat nie opvang nie.
- Dit sneeu al die hele dag.
- Die TV se beeld sneeu al weer.
| Vertalings: Sneeu wat val | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sneeu.