kapok
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kapok | — |
- ka•pok
- Dié omgewing word die Sneeuberge genoem, want in die winter lê dit wit van die kapok.
- Die kapokboom se vrugte (kapok genoem) lyk amper soos katoen, maar bevat minder sellulose.
| Vertalings: 1. Sneeu | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kapok |
| Verlede Tyd | ek | het gekapok |
- Dit kapok al die hele dag.
| Vertalings: 1. Sneeu | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kapok.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kapok m |
- Hulp:IPA: [ka.ˈpɔk]
-
(lêer)
- ka•pok
- Kapok; die wit vesels in die vrugte van die kapokboom.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Weer in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands