spanningsverdeler
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| spanningsverdeler | spanningsverdelers |
- span•nings•ver•de•ler
- (tegniek) 'n Eenvoudige netwerk van elektriese weerstande wat dit moontlik maak om die spanning vanaf 'n bron na 'n laer spanning om te skakel.
- Die agterkant van die lokomotief is laer om die enkele pantograaf, 'n spanningsverdeler, 'n vakuumstroombreker en die kontakpunte van die hooftransformator te huisves.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor spanningsverdeler.