spervuur
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spervuur |
- sper•vuur
- IPA: [sperˈvuur]
- 'n Geskiet in die weg van iets of iemand (of voor 'n teiken) in 'n poging om te verhoed dat daar voortbeweeg kan word of dat 'n teiken bereik kan word.
- Die lugafweerkanonne het soveel spervuur afgevuur dat geen van die bomwerpers die stad kon bereik nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|