spraaksintese

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  spraaksintese     spraaksinteses  

Woordafbreking

spraak•sin•te•se

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Spraak kunsmatige deur 'n rekenaar voortbring, wat 'n lêer met woord in oudio omskakel.

    Voorbeeldsinne

Spraaksintese is ’n aktiewe veld van navorsing en op die oomblik fokus die ontwikkelaars daarop om die proses en intonasie meer natuurlik te maak sodat dit meer soos mense klink.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: speech synthesis(en)
Nederlands: spraaksynthese(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor spraaksintese.

Verwysings

  1. Teks-tot-spraak in Afrikaans, afrikaans+.com, besoek op 16 Februarie 2018