Gaan na inhoud

staal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  staal    stale  
(materiaalkunde) 'n Harde allooi van yster en koolstof en moontlik ook ander elemente.

    Vertalings

  Vertalings:    staal
Engels: steel(en)
Ndebele (Suid-): isimbi, isitali
Nederlands: staal(nl) o
Swazi: insimbi(ss)
Xhosa: intsimbi 9
Zoeloe: insimbi(zu)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek staal  
Verlede Tyd  ek  het gestaal    
Teenwoordige deelwoord stalend   
Verlede deelwoord gestaalde   
Voorberei.
  1. Die soldate staal hulself vir 'n aanval deur die vyand.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: brace(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor staal.