status
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
status | statusse |
Woordafbreking
- sta•tus
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Aansien ten opsigte van ander mense.
- Die stand van iets of iemand.
- (juridies) Posisie volgens wet; toestand met bepaalde regsgevolge.
Voorbeeldsinne
- In tradisionele gemeenskappe word beeste soms as betaalmiddel gebruik en dui op die eienaar se rykdom en status in die samelewing.
- Wat is die status van die ondersoek?
- Die dorp het munisipale status in 1919 verkry.
Vertalings
Vertalings: status | |||
---|---|---|---|