stede

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stad     stede    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stadjie     stadjies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

ste•de

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Meervoud van stad; meer as een stad.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Stede bestaan al duisende jaar lank as 'n vorm van menslike nedersettings.

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor stede.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cities(en)
Nederlands: steden(nl)