stad
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stad | stede |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
stadjie | stadjies |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [stat]
, [stɑt]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Nedersetting wat groter as 'n dorp is.
- Plek met genoegsame infrastruktuur waar baie mense bly.
Voorbeeldsinne
- Pretoria is die beste stad om in te woon.
- Die stad beslaan 'n oppervlakte van 236 vierkante kilometer en het volgens die 2011-sensus 256 185 inwoners.
Vertalings
Vertalings: stad | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor stad.