steenkool
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| steenkool | — |
- steen•kool
- (mynbou) 'n Harde, swart sedimentêre gesteente wat uit die plantreste van prehistoriese oerwoude gevorm is en as energiebron gemyn word.
- Vanweë sy ekonomiese belangrikheid word steenkool soms ook "swart goud" genoem.
| Vertalings: steenkool | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor steenkool.