stroomdigtheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Etimologie

stroom +‎ digtheid
Enkelvoud Meervoud
  stroomdigtheid     stroomdigthede  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (elektronika) Die grootte van die elektriese stroom gedeel deur die snitoppervlakte van die geleier waardeur dit vloei

    Voorbeeldsinne

  1. Die stroomdigtheid word in SI in die eenhede van ampère per vierkante meter, A/m² gemeet