studente

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  student     studente    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  studentjie     studentjies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

stu•den•te

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Meervoud van student; meer as een student.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Studente kies gewoonlik uit eie geledere 'n voorsitter, ondervoorsitter en ampsdraers om op die studenteraad te dien.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    studente
Engels: students(en), scholars(en)
Nederlands: studenten(nl)