Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Studente aan 'n universiteit wat 'n lesing bywoon.
- stu•dent
- (onderwys) Persoon wat hoër onderwys (tipies op universitêre of gelykstaande vlak) ondergaan.
- Die universiteit met al sy medewerkers, studente en navorsers vorm 'n akademiese gemeenskap.
- Die term word hoofsaaklik gebruik om na leerders by 'n universiteit te verwys, terwyl leerders op skool eerder as leerlinge bekend staan.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor student.