Gaan na inhoud

studie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  studie     studies  
stu•die
  1. (onderwys) Daad van studeer; tyd bestee om kennis of vaardigheid te verwerf.
  2. 'n Wetenskaplike ondersoek of geskrif wat die resultaat van so 'n ondersoek bevat.
  1. Hy het amper klaar met sy studies.
  2. Hierdie studie toon duidelik dat daar 'n probleem in die onderwys is.

    Vertalings

  Vertalings:    studie
Engels: study(en)
Nederlands: studie(nl)