stuurboord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Wikipedia het 'n artikel oor:
Wikipedia

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die kant van 'n skip wat, wanneer 'n mens kyk in dieselfde rigting waarin die skip vaar, aan die regterkant is.

    Antonieme

Bakboord.

    Vertalings

  Vertalings:    stuurboord

Engels: starboard(en)