bakboord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Afrikaans (af)

Wikipedia het 'n artikel oor:
Wikipedia

Open book 01.svg Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Die kant van 'n skip wat, wanneer 'n mens kyk in dieselfde rigting waarin die skip vaar, aan die linkerkant is.

   Split-scissors.svg Antonieme

Stuurboord.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    bakboord

Engels: port(en)