style

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  styl     style    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  styltjie     styltjies  

Woordafbreking

sty•le

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van styl; meer as een styl.

    Voorbeeldsinne

Die meer bekende style van swem is vryslag (kruipslag), borsslag, rugslag en vlinderslag.

    Vertalings

  Vertalings:    style
Engels: styles(en)