suide

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  suide     —  

Woordafbreking

sui•de

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die rigting of posisie na suid.

    Voorbeeldsinne

Kloofsig is 'n voorstad in die suide van Pretoria, Suid-Afrika.

    Sinonieme

suid

    Antonieme

noorde

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: south(en)
Nederlands: zuiden(nl)