Gaan na inhoud

suiker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Suiker.
Enkelvoud Meervoud
  suiker    suikers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  suikertjie     suikertjies  
sui•ker
  1. Oplosbare stof om kos te versoet, hoofsaaklik van suikerriet verkry.
  2. (chemie), (biologie) Enige van verskeie klein koolhidrate wat deur organismes gebruik word om energie te stoor
  1. Ek drink twee lepels suiker met my koffie.
  2. Die suiker wat mense gewoonlik in hul tee sit, is sukrose, 'n disakkaried, maar daar is baie ander suikers, soos glukose of fruktose.

    Sinonieme

1: sukrose
2: Koolhidraat

    Hiponieme

2: Monosakkaried, disakkaried

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sugar(en)
Esperanto: sukero(eo)
Nederlands: suiker(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek suiker  
Verlede Tyd  ek  het gesuiker        
Met suiker bestrooi; soet maak.
Ons moet die verslag suiker voordat ons dit inhandig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sugar(en)
Nederlands: suikeren(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor suiker.