Gaan na inhoud

sulfied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sulfied     sulfiede  
sul•fied
(chemie) 'n Sout of organiese verbinding wat swawel in oksidasietoestand -2 bevat.
Daar is baie minerale wat sulfiede is.
chalkogenied

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sulfied.