sulke
Voorkoms
Voornaamwoord |
---|
sulke |
- sul•ke
- Van daardie soort, wat dié eienskappe het; dui goed aan wat van dieselfde soort is.
- Iemand wat astrant genoeg is om so 'n missie te onderneem, as daar so iemand gevind kon word, sou beslis nie sulke netheid, sulke rustigheid, sulke kalmte geopenbaar het nie.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- ↑ Bewyse oor die Christelike geloof. Josh McDowell Christelike Uitgewersmpy, 2005, ISBN 1-4316-0883-1, ISBN 978-1-4316-0883-6