Gaan na inhoud

tel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  tel 
Verlede Tyd  ek   het getel        
  1. Getalle in die regte volgorde opsê; oplopend opnoem.
  2. Die aantal bepaal; uitvind hoeveel daar is.
  3. Van belang wees; ag; volgens reëls plaasvind.
  1. Ek tel stadig tot 10.
  2. Hy tel vyf koeie in die veld. Sy tel hoeveel geld sy nog het.
  3. Die sosiale belang tel nie meer nie. Wen is al wat tel.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: count(en)
Nederlands: tellen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  tel     -  
Geag; gereken wee.
Ek is nie meer by hulle in tel nie.


Aanwysende voornaamwoord
Enkelvoud Meervoud
Manlik tel tels
Vroulik telle telles
Hulp:IPA: [tɛl]
   
(lêer)
  1. Sulke
  2. So
  3. ~ que Soos
  4. Sodanig
1.: «Il n’y a pas en ce pays-ci de telles coutumes.»
Daar is in hierdie land nie sulke gewoontes nie.
2.: «Tel était alors l’état des affaires.»
So was dus die stand van sake.
3.: «Il est tel que son père.»
Hy is soos sy pa.
4.: «Telle est sa bonté qu’il se fait chérir de tout le monde.»
Sodanig is sy goedheid dat hy by iedereen geliefd is.