swartgesigrooibok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| swartgesigrooibok | swartgesigrooibokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| swartgesigrooibokkie | swartgesigrooibokkies |
- (soogdiere) Aepyceros melampus petersi, 'n wildsbok wat in die noordweste van Namibië voorkom.
- Die swartgesigrooibok verskil van rooibokke omdat hulle 'n swart bles op die gesig het, die stert is ruier en langer en die lyfkleur donkerder.