swartneusrooibok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| swartneusrooibok | swartneusrooibokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| swartneusrooibokkie | swartneusrooibokkies |
- (soogdiere) Aepyceros melampus petersi, 'n wildsbok wat in die noordweste van Namibië voorkom.
- Die swartneusrooibok verskil van rooibokke omdat hulle 'n swart bles op die gesig het, die stert is ruier en langer en die lyfkleur donkerder.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartneusrooibok.