Gaan na inhoud

sweis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Persoon wat metaal sweis.
Duitse leenwoord.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sweis 
Verlede Tyd  ek   het gesweis        
Twee metaal voorwerpe deur plaaslike verhitting met mekaar verbind; aanmekaarsmee.
Die ambagsman sweis die pype aan mekaar vas.
sweiswerk, sweiser, sweislas, sweisnaat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: weld(en)
Duits: schweißen(de)
Nederlands: lassen(nl)